Question:
Asked on 2010-03-22 14:14 by: andre
Question category:
voor en nadele van effektetrust
Answer question
Answers:
Answered on 2010-03-22 15:41 by: liz status: Comfy ( $467 000 )
Vote
voordele:
- deursigtigheid: jy kan sien waarin die fondsbestuurder belĂȘ en die prys van die effektetrust word elke dag in die koerant gepubliseer. jy kan ook presies sien waarheen fooie/kostes gaan.
- veiligheid: trustees hou ‘n ogie op die vloei van kontant in en uit beleggings, asook waarin belĂȘ word.
- eenvoud: die koop en verkoop van eenhede is baie maklik.
-kontantvloei: indien jy jou geld weer nodig het, kan jy dit binne 48h uit die effektetrust kry.
- buigsaamheid: jy kan geld byvoeg of uithaal soos wat dit jou pas, onderworpe aan die minimum vereistes van die effektetrust-maatskappy by wie jy belĂȘ het.
- toeganklikheid: die meeste effektetrust-maatskappye sal bedrae van so klein as R500 ‘n maand aanvaar.
- vroeer beskikbaarheid: anders as uittree-annuiteite/polisse hoef jy nie te wag totdat jy 55 word voordat jy jou geld begin onttrek nie.
nadele:
- mis uit op voor-aftrede belastingvoordele: as jy elke jaar baie inkomstebelasting betaal en nie reeds tot ‘n aftree-fonds bydra nie, is ‘n effektetrust dalk nie die mees belasting-effektiewe manier om te spaar vir jou aftrede nie. jy kry geen belasting-’afslag’ vir jou effektetrust-bydraes nie. aan die ander kant hoef jy op hierdie stadium dan ook nie INKOMSTEbelasting te betaal wanneer jy geld uit jou belegging ontrek na vyf jaar nie – slegs KAPITAALWINSbelasting.
- geen kapitaalwaarborg